Speel Met Vuur En...

Story Info
... jy mag dalk jou vingers brand
  • October 2006 monthly contest
6.8k words
4.33
48.4k
4
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Moet nie hierdie storie lees as jy probleme het met buite-egtelike seks nie. Ek wil asb nie hoor dat ek in die hel gaan brand oor wat ek skryf nie. So, indien jy 'n probleem het met die onderwerp, skoert asb. NOU DADELIK!

Vir die res, ek hoop julle geniet die storie. Stem asseblief daarvoor en onthou – julle kommentaar is altyd welkom!

*

Vandag is Saterdag en dit is Christa, my kollega en goeie vriendin, se verjaardag. Sy is 28 jaar oud. Ons het vir haar 'n verrassingspartytjie gereël op haar beste vriendin-hulle se plaas. Omdat hulle redelik naby my woon en ons vir dieselfde maatskappy werk, het ek aangebied dat sy gereeld saam met my werk toe en terug kan ry, 'n aanbod wat sy en haar man met dank aanvaar het.

Die reëling is dat ek haar vandag op pad huis toe neem vir 'n rit op die plaaspaaie en haar deeglik 'skrikmaak' waarna ek haar dan na Donna-hulle se plaas toe neem.

Sy is 'n pragtige vrou in alle opsigte. Sy het skouerlengte koperrooi hare wat gekomplementeer word deur haar heldergroen oë en die fyn, amper onopsigtelike sproetjies op haar neus vind ek ongelooflik sexy! Sy is redelik lank met bene wat vir ewig aanhou, plat magie, ferm tiete, nie te groot nie. Ek skat dit so op 'n 34C. Vir 'n getroude vrou met twee kinders lyk sy nog eksieperfeksie! Sy is die lewenslustigste mens wat ek ken, altyd gereed met 'n goeie grap, al is dit gewoonlik effens onder die belt.

So teen middagete is ons dan op pad huis toe en toe ons naby haar huis kom, besluit ek om die eerste skuiwe te begin maak.

'Wat gaan jy doen as jy by die huis kom?' vra ek.

'O, nie eintlik veel nie.' sê sy. 'John kom nie huis toe vir middagete nie. Hy werk sy etensuur in om vroeër huis toe te kom. Ons gaan vanaand uiteet.'

'Pragtig!' sê ek. 'Dan sal jy seker nie beswaar hê as ek jou vir 'n rukkie ontvoer nie?'

'Ontvoer..?' Wat bedoel jy?' vra sy.

'O, ek het net gedink dis so 'n pragtige dag. Ek het ook so 'n bietjie tyd. Ek wil so 'n ent langs die rivier gaan afry. Jy't nie dalk lus om saam te kom nie?' nooi ek haar.

'Klink lekker! Ek kan net sowel.' antwoord sy.

'Mooi!' antwoord ek en ry verby haar huis.

Christa en ek is jare reeds baie goeie vriende, maar daar is beslis 'n wedersydse aangetrokkenheid wat verder strek as net vriendskap. Drukkies en soentjies is niks ongewoons nie, alhoewel die soentjies nooit meer was as net piksoentjies nie. Maar aan die anderkant was daar weer vele geleenthede dat die piksoentjies gelei het tot 'n situasie waar my hand in haar bloes/bra beland het sonder dat sy te veel geprotesteer het. Ek het dit nooit verder probeer voer nie, grootliks omdat ek nie ons vriendskap wil belemmer nie. Of sy my sou toelaat om dit verder te voer kan ek ook nie sê nie. Vroumense is mos maar snaakse goed. Vir party is 'n tiet nou nie juis iets heiligs nie en om aan haar tiet te vat is basies dieselfde as om aan haar been te vat. Maar dit beteken nie noodwendig die begin van groter dinge nie. Vir ander is 'n tiet weer verbode terrein vir die eerste paar afsprake.

Sy hou altyd vol dat John, haar man, haar eerste en enigste seksuele ervaring was. Ek glo haar, maar vra ek haar uit daarna, verseker sy my dat hy al haar behoeftes bevredig en dat sy nooit nodig gehad het om verder rond te kyk nie. My standaard antwoord daarop is dat dit vir my geen sin maak nie. Kom ons sê jy eet vir die eerste keer in jou lewe roomys en dis aarbei geur. Dis dan so goed as om te sê aarbei roomys is so lekker dat jy geensins belangstel om 'n ander geur roomys te proe nie. Belaglik! Hoe kan sy weet haar man is die perfekte minnaar as sy niks het om dit mee te vergelyk nie? Maar dit daar gelaat.

Ons ry al geselsende die dorp uit en sy lyk heel op haar gemak. Ek besluit om die volgende skuif te maak.

'Weet jy hoe lank wag ek nou al vir so 'n geleentheid om alleen saam met jou te wees?' sê ek.

'Ja, reg...' antwoord sy met 'n glimlag. Ek kry die indruk dat sy vermoed ons is op pad na Donna-hulle se plaas waar die verrassingspartytjie gehou word. Een ding van hierdie meisie – sy is nie onnosel nie.

Ek sit my hand op haar bobeen. Sy reageer nie. Ek terg haar verder sonder veel sukses tot ons by Donna-hulle se afdraaipad kom. Ek ry verby. Vir die eerste keer is daar reaksie. Sy word dadelik stiller en daar is onsekerheid in haar oë.

'Waarheen is jy op pad?' vra sy met 'n tikkie kommer in haar stem.

'Soos ek gesê het, vandag is ons dag!' spot ek. 'Ek het 'n baie private plekkie ontdek. Jy sal mal wees daaroor. Niemand sal ooit weet ons is daar nie. So vir die res van die dag het ek jou net vir myself!'

'Ek sê jou wat. Kom ons gaan kuier eerder by Donna, OK?', probeer sy die situasie red. Sy is nou sigbaar bekommerd.

'En hierdie gulde geleentheid laat verbygaan? Nooit gesien nie! Jy kan nie ernstig wees nie.' Ek maak die pap dik aan. Die idee is tog om haar skrik te maak en nie om haar te probeer verlei nie.

'Asseblief... 'n Koppie koffie sal nou heerlik smaak!' vra sy mooi.

'Miskien op pad terug. Ontspan nou! Moenie so bekommerd lyk nie. Jy gaan dit baie geniet. Ek belowe.' sê ek doelbewus al die verkeerde goed. Dit het beslis die gewenste uitwerking. Sy is sigbaar bekommerd en van ek haar ken is dit die eerste keer dat ek sien sy weet nie hoe om 'n situasie te hanteer nie.

Skielik duik 'n gruisgat langs die pad op. Perfek! Ek draai af en ry tot binne-in die krater wat die padwerkers gelos het.

'Wat dink jy? Al die privaatheid in die wêreld! Is dit nie perfek nie?' spot ek verder.

Sy kyk na die hoop gruis voor die motor. 'Uitstekende uitsig! Baie romantiese omgewing! Ek moet toegee, jy het styl...' sê sy sarkasties en skuif sover moontlik weg van my af. Sy sit styf teen die deur, haar kop letterlik half by die oop venster uit.

'Nou ja, waarvoor wag ons? Kom gee my 'n drukkie.' sê ek.

Sy gluur na my. 'Nee.' is al wat sy sê.

'Kom nou, moenie so hardegat wees nie.' sê ek en begin my hemp uittrek. 'O, en moenie skaam wees nie. Jy kan gerus jou top ook uittrek..'

Sy gluur my net met daardie groot groen oë aan.

Ek leun na haar toe en trek haar nader. Sy sit haar teë maar sê steeds niks. Ek soen haar op die wang. Geen reaksie. Ek vroetel met die boonste knoop van haar bloes. Sy hou my hand styf vas en stoot my ferm weg.

'Toemaar, geen haas. Kom ons vat eers 'n paar doppe. Dit sal jou laat ontspan.' sê ek en trek 'n plastieksak met 'n bottel goedkoop brandewyn, 2l Coke en twee glase onder die sitplek uit. Dis natuurlik daar geplant vir effek. Ek draai die brandewyn se prop af.

Sy staar na my in absolute afgryse! 'Het jy mal geword? Ek het gedink ek ken jou...Is dit wat jy regtig van my dink?' vra sy. Haar stem bewe. Sy is sigbaar ontsteld en na aan trane.

Ek besluit sy het genoeg gehad.

Ek bars uit van die lag. 'OK, jy kan ontspan. Ek terg jou net! My 'verjaarsdaggeskenk' aan jou.'

'Jou bliksem! Ek moes dit kon dink! Ek wou darem sê ek ken nie hierdie orige man nie. Ek het gewonder wat in jou ingevaar het.' Sy gooi haar arms om my en gee my 'n piksoen op die wang. 'Sies vir jou!' sê sy en slaan my speels met die vuis op die skouer. 'Ek moes geweet het! Sover ek weet drink jy nie eers brandewyn nie.'

Ek lag. 'Nou ja, kom ons ry. Daar is iets hier naby wat ek jou wil gaan wys. Dis nou te sê as jy nie te bang is om saam met my te kom nie.' sê ek.

'Niks kan seker erger wees as wat ek tot nou moes deurmaak nie. Ek kan nie wag nie!' sê sy.

Ek ry 'n ent verder en draai dan af op 'n tweespoor bosboupaadjie en ry 'n digte woud binne. Ons ry so vir twee kilometer terwyl Christa lustig klets. Sy is nou heel ontspanne. Skielik stop die bome en daar is 'n oopte langs die rivier. 'n Watervalletjie van so agt meter hoog stort in 'n glashelder, diep poel water.

'Ongelooflik!' is al wat sy uitkry. Ek hou stil. Ons klim uit en stap na die rand van die poel. Daar sit ons op 'n groot plat rots en kyk na die water wat in die poel stort. Die fyn sproei wat dit veroorsaak voel koel op my vel.

'Nou is ek darem baie lus om te swem. Gee jy om?' vra ek.

'Glad nie. Geniet dit!' antwoord sy.

'Wat van jou?' vra ek.

'O, ek sou graag wou, maar jy het nie gesê ek moet swemklere bring nie.' verduidelik sy.

'Wel, ek het nie swemklere gebring nie, so my onderklere sal maar moet doen.' sê ek

'Begin jy nou weer met jou dinge?' vra sy agterdogtig.

'Nee, inteendeel!' sê ek. 'Dink net aan jou onderklere as 'n bikini en aan myne as 'n Speedo. Dis in elk geval nie asof ek nog nooit jou bra gesien het nie. Maar asseblief. Geen druk Dis net 'n voorstel. As jy nie kans sien nie, sal ek verstaan.' Ek kan sien sy oorweeg dit sterk.

'Wel, ek gaan solank swem. As my onderbroek vir jou te veel is, voel vry om in die motor te gaan sit terwyl ek my ding doen.' bied ek aan.

'Ek's 'n mooi groot meisie.' sê sy. 'Ek is seker ek sal dit oorleef.'

Sonder seremonie trek ek my skoene en klere uit tot ek net in my onderbroek voor haar staan. 'Sien jy, wat is dit nou anders as 'n Speedo? Net die naam!' sê ek.

'Jy's seker reg.' lag sy. 'Ek is sommer verspot.'

'Beteken dit dat jy gaan saamswem?' vra ek hoopvol.

'Miskien. Maar nie sonder voorwaardes nie. Eerstens, geen aapstreke nie. Tweedens, jy bly agter my totdat ek in die water is. Jou onderklere is nie heeltemal dieselfde as myne nie, onthou...'

'Geen nodigheid vir voorwaardes nie.' sê ek. 'Soos ek gesê het – geen druk. Jou keuse.'

'Ok. Staan jy net daar.' beveel sy. Sy gee so twee of drie tree vorentoe en staan met haar rug na my en kyk in die rigting van die water. Sy sit haar handsak neer en skop haar skoene uit terwyl sy haar bloes begin oopknoop. Sy trek die bloes oor haar skouers en vou dit vlugtig op en sit dit by haar skoene. Die dun, spierwit bandjies van haar skamele bra veroorsaak 'n krieweling in my onderbroek. Sy het fyn, sexy sproetjies op haar skouers. Ek wens sy wil omdraai.

Haar hande sak na die voorkant van haar langbroek. Sy maak die knoop los, trek die gulp af en wriemel haarself stadig uit die broek uit. Die langbroek span styf en trek haar spierwit panty so 'n entjie af totdat die gleuf van haar boude begin wys. Sy trek haar broek af tot omtrent by haar knieë en trek dan die sexy, hooggesnyde panty hoog op. Dit span styf om haar ferm boude. Sy buk vooroor en trek die langbroek heeltemal uit. Ek staan nou skaamteloos en staar na haar met een yslike horing. Ek vou maar my hande oor die monster en hoop sy kom dit nie agter nie.

Sy stap die water in met 'n lui, sexy swaai van daardie welgevormde heupe. Ek strompel slaafs agter haar aan die water in, my oë vasgenael op daardie ferm agterstewe. Gelukkig kyk sy nie om nie. Sy sak af in die water en swem met lang, stadige hale die poel in. 'n Intense begeerte om agter haar aan te swem en haar in my arms te neem pak my beet, maar ek stry daarteen. Ek swem ook die poel in, maar hou my afstand..

'Jis, dis 'n absoluut ongelooflike plek!' koer sy terwyl sy naby my water trap.

'Beskou dit as nog een van jou verjaardaggeskenke.' antwoord ek.

'Wel, baie dankie! Ek waardeer dit baie.' sê sy.

'Ek het gehoop jy sal jou waardering darem beter wys as dit...' lok ek haar uit.

'Ag, Ok! Moet tog nie jouself te jammer kry nie.' sê sy en kom nader geswem. Sy kom staan in die water voor my. Net haar kop en skouers steek bo die water uit. Sy neem my kop tussen haar hande en soen my op die mond. 'Dankie...' fluister sy en swem weer weg.

Ek kyk haar agterna. Net soos wat ek in beheer was van die situasie op pad hierheen, is sy nou in beheer. En sy weet dit. Maar daar is geen manier onder die son dat ek haar die bevrediging sal gee deur dit te erken nie. So graag soos wat ek haar wil vashou en met haar wil speel in die water, stry ek daarteen. Ek haat dit om te erken, maar ek het geen idee hoe om die situasie te hanteer nie. Ek wil haar so graag hê, maar het geen idee hoe om haar te benader nie.

Ek besluit om pad te gee voor ek 'n gek van myself maak. In elk geval, as ek eerste uit die water is, gaan niks my keer om 'n heerlike oogvol van haar nat voorkant te sien as sy uit die water uitkom nie. 'n Heel skaflike troosprys sou ek sê. Ek swem uit en klim op die groot plat rots langs die boom.

'En nou..? Ek dag jy wil so graag swem? Het jy alreeds genoeg gehad?' roep sy half verbaas.

'Nee, geniet jouself gerus. Ek is nou weer terug. Ek wil net eers 'n bietjie in die son bak.' stel ek haar gerus.

Van waar ek met my rug teen die boom sit het ek 'n onbelemmerde uitsig op haar manewales in die water. Met my uit die water is dit asof sy nog meer ontspanne is. Sy dryf nou op haar rug op die water. Haar bra en panty is nou heeltemal deurskynend, maar sy is te ver om veel detail uit te maak.

Dan swem sy na die waterval aan die oorkant van die poel. Sy klim uit en stap op die rotslysie onder die water in. Dis redelik ver van my af, maar ek is doodseker ek kan haar tepels en koperrrooi dooshare sien deur die dun materiaal van haar nat onderklere. Sy stort en baljaar onder die vallende water. Ek wens ek kon dit op video vaslê... Maar wag! Ek kan mos! Ek het my digitale videokamera saamgebring om die verjaardagpartytjie op video op te neem.

Ek stap vinnig na die motor toe. Ek klim in en haal die kamera uit die paneelkissie. Sy sal my nie hiervandaan kan sien nie. Ek zoom in op haar deur die voorruit. Ek is eenhonderd persent reg! Sy kon netsowel kaal onder die waterval gestaan het. Haar tepels staan stokstyf onder die dun deursigtige materiaal van haar bra en die koper driehoekie van haar dooshare is duidelik sigbaar deur haar nat panty. Sy baljaar lustig onder die water en het nie 'n saak met my nie. Ek neem 'n paar minute se video van haar. Ek sit met 'n ereksie wat skrik vir niks!

Dan neem die duiwel in my oor. Wie weet wat vandag nog hier kan gebeur? Ek klim agter in die motor en stel my kamera op agter die agterste sitplek by die luidsprekers sodat dit deur die klein kantvenstertjie wys in die rigting van die gras voor die boom by die rots. Ek zoom in op die terein voor die boom en druk die knoppie sodat die kamera begin opneem. Ek gooi 'n T-hemp wat agter in die motor lê oor die kamera sodat sy dit nie sal opmerk nie. Ek maak seker dat die lens nie bedek is nie. Perfek!

Ek haal 'n grondseiltjie uit die kattebak en sprei dit oop op die gras voor die boom en gaan sit daarop met my rug teen die boom.

Ek kyk na Christa. Ek is net betyds om te sien hoe sy in die water induik en nader geswem kom. Die oomblik van waarheid breek aan! Sy moet nou uit die water uitkom. Sy kom uit die poel uit gestap, haar arms voor haar tiete. Sy stap effens vooroor, ek is nie seker of dit van die koue is en of sy haar deurskynende panty probeer wegsteek nie.

Sy kom staan voor my. Sy wend steeds 'n halfhartige poging aan om haar tiete te bedek met haar arms, maar slaag nie heeltemal daarin nie. Haar stywe pienk tepels is duidelik sigbaar en ek bevind my skielik weer met 'n reuse pielstyf!

'Jis, dit was nou heerlik! Maar nou's ek sopnat en het nie eers 'n handdoek nie. Sal maar eers moet droogbak voor ek aantrek.' sê sy.

Sy haal 'n haarborsel uit haar handsak. Sy draai haar rug op my en begin haar hare borsel. Perfek! Sy kyk nou reg vir die kamera!

Ek kyk na haar ferm boude. Sy kon netsowel kaal daar gestaan het! Daai nat panty laat absoluut niks aan die verbeelding oor nie. Ek kan die versoeking nie weerstaan nie en sit my hand op haar boud. Sy reageer nie, maar hou net aan om haar hare te borsel. Ek streel haar boude oor die nat panty. Dit pla haar nie. Ek glip my hand by die kant van die panty in en gee haar naakte, nat boud so 'n paar drukkies. Steeds ignoreer sy dit. Ek vat die onderste rekkies van die panty vas en trek dit op sodat die panty heeltemal in die gleuf van haar boude optrek. Sy lyk nou amper asof sy 'n G-string aanhet. Ek streel weer oor haar kaal boude. Sy kyk af na my en glimlag.

'Speel jy lekker?' vra sy

'Sommer BAIE lekker!' sê ek en gee haar boud weer so 'n drukkie. My stywe piel beur nou skaamteloos teen die rek van my onderbroek. Ek trek my knieë op om my horing te verbloem.

Dan is sy klaar geborsel. Sy draai om na my. 'Nou waar kan ek sit?', vra sy. Sy trek nie die panty reg nie. Òf sy het vergeet dat haar onderklere nog heeltemal deurskyn òf sy gee nie meer om nie. Haar doos met die koperkleurige driehoekie hare bult teen die dun materiaal van haar panty hier reg voor my gesig.

'Hier is vir jou 'n leunstoel.' sê ek en beduie na my opgetrekte knieë.

'O, dankie! Bedagsaam van jou...' sê sy en gaan sit teen my voete en leun met haar rug teen my bene..

Sy gons nog so oor hoe fantasties die swemplek is, toe ek my bene oopmaak. Sy het dit nie verwag nie en val agteroor teen my. Ek sit my arms om haar en my regterhand beland instinktief op haar regtertiet.

'Sies, jou skurk! Hoe laat jy my skrik...' sê sy en sit haar hand op myne wat op haar tiet rus. Soos ek reeds gesê het is haar tiete nie vir my nuwe terrein nie en dit verbaas my dus nie dat sy nie probeer om my hand weg te neem nie. Sy is al heel gemaklik daarmee.

Sy leun terug met haar kop teen my bors en ek glip my hand in haar nat bra in. Steeds, soos ek verwag het, het sy nie 'n probleem daarmee nie. My hand vou om haar ferm tiet en ek rol haar stywe tepel liggies tussen my vingers. Sy sug liggies.

Hoewel ek baie kere met haar tiete gespeel het, het ek hulle nog nooit van naby gesien nie. Op die beste was dit maar 'n flits terwyl ek in haar bloes afkyk. Ek besluit die tyd het aangebreek om die sakie reg te stel. Ek stoot die bra eenkant toe en lig haar linkertiet uit. Sy reageer deur haar hand oor haar tiet te sit. Ek los haar om gemaklik te word met die situasie. Ek speel met haar tepel onder haar hand en gaandeweg laat sak sy haar hand om haar tiet te ontbloot. Ek verwonder my aan haar pragtige tepel tussen my vingers, ligpienk op haar melkwit bors soos net 'n ware rooikop s'n kan wees.

Ek steek my ander hand in haar bra by haar regtertiet en haal dit ook uit. Sy maak nie beswaar nie. Ek lê en speel met haar tiete terwyl ek liggies aan haar oor knibbel. Sy kreun liggies. Ek is seker sy moet bewus wees van my stywe piel wat teen haar rug druk.

Ons gesels oor ditjies en datjies terwyl ek met haar tiete speel. Dan los ek haar tiete en stoot haar effens vooroor. Ek begin haar bra losmaak.

'Asseblief... Moenie...' fluister sy.

'Shhhh...' stel ek haar gerus. 'Dit sal mos geen verskil maak nie.'

Sy laat my begaan. Ek maak die bra los en laat glip dit oor haar skouers. Sy hou dit vir 'n oomblik huiwerig voor haar tiete asof sy bedenkinge het. Dan laat val sy dit oor haar arms en sit dit langs my op die seiltjie neer. Ek trek haar langs my neer en neem haar in my arms. Ek steek my knie tussen haar bene in en trek haar been oor my. Haar doos rus nou op my bobeen. Haar kaal tiete druk sag en warm teen my bors.

'Ons speel met vuur...' fluister sy. Ek antwoord nie, maar gly my hand oor haar boude. Haar panty is steeds in haar gleuf opgetrek. Ek trek my naels liggies oor haar kaal boude. Sy ril en druk haar doos stywer teen my bobeen. Ek sak my kop en kyk in haar groen oë. Ek soen haar op haar mond en vir die eerste keer is dit baie meer as 'n piksoen. Sy soen my terug en haar mond gaan oop om my tong te ontvang.

Ek rol haar op haar rug , my bobeen nog steeds tussen haar bene. My kop beweeg af tot bokant haar tiet. My mond sluit om haar stywe tepel. Dit wou sy my nog nooit toelaat nie. Nou vou haar hand om my agterkop in aanmoediging. Terwyl ek haar tiet suig, rol ek op haar. Ek forseer haar bene oop en lê nou in haar mik. Ek beweeg my regterhand tussen ons in en my hand vou oor haar doos. Ek voel die hitte deur haar panty. Sy verstyf.

'Asseblief.. Moenie... Kom ons ry! Voor dit te laat is...' pleit sy. Maar daar is nou geen keer aan my nie! Ek is by omdraai verby! Die monster is los! Ek steek my hand onder haar boude in en trek haar panty eenkant toe oor haar boud. Haar doos lê nou kaal en weerloos onder my. Ek trek my onderbroek af. My stywe piel geniet die skielike vryheid en gaan lê teen die gleuf van haar doos. Sy skrik as sy skielik my stywe piel teen haar voel en begin spartel. Sy probeer my wegstoot. Ek lê haar vas en hou haar arms styf vas.

12